Yamaha 660 Grizzly 4x4 Quad

65000 R

Quad is in baie goeie kondisie. Regtig skoon , mooi en opgepas. Is 4X4, outomaties met hi en lo range, reverse met diff locks. Dra-rakke voor en agter. Winch adaptor plate met alle nodige bedrading vir winch klaar geinstalleer. 12v aux plug. Gediens en start maklik. Alles werk 100% en daar is geen gebreke op die quad nie. Het sleep hak met independent suspension. Was min gebruik en kilos en ure is baie lag. Slegs 4000km gedoen. Het ook oorspronklike owners manual, toolkit en spaar sleutels. Skakel my op 0839629699 indien jy sou.

Location: Gauteng - Moot
Added on 6 years ago and expires on 31 October, Ad id: 233127          257 visits