Woonstel op plot te huur

6250 R

Gelee naby Laerskool Die Poort in Derdepoort, Pretoria. Die 2 slaapkamer woonstel is gelee op 'n hoewe met sy eie private tuin en stoep en goeie sekuriteit . Pre-paid krag en water ingesluit. Slegs 1 klein.

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 6 years ago and expires on 14 August, Ad id: 226296          139 visits