Woonstel met volledige toegeruste kombuis

3800 R

Ons is 22km noord van Zambesi rylaan

Jou selfsorg eenheid het ‘n waaier, ‘n dubbelbed, “en-suite† badkamer met stort, en toegeruste kombuis met ‘n tweeplaat stofie, en ‘n yskas.

Prys wissel volgens jou behoeftes Enkel persoon
R3800 weeklikse skoonmaak (beddegoed en klere ingesluit)
R5000 ontbyd+weeklikse skoonmaak (beddegoed en klere ingesluit)
R6800 ontbyd+aanetes+weeklikse skoonmaak (beddegoed en klere ingesluit)

Pryse word volgens jou behoeftes bepaal.Kamer kan 2 mense akkomedeer wat pryse baie beinvloed

Kontak vir meer

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 8 years ago and expires on 2 March, Ad id: 7712          109 visits