Wonderboom Horskool meisie klere te koop R800

800 R

Alle klere soos nuut (1 kwartaal gebruik), 1 x kleurbaadjie (RL87), 1 x groen 3 rak bluejuice tas, 1 x das, 3 x Wonnies kouse, linte en haar rekkies, Pull-over (34), Wonnies sport broek (81), Wonnies Sport hemp (Medium), Wonnie kouse, 2 x rompe (76), 2 x hempde (37)........... alles vir R800 of naaste aanbod, bel of whatsapp my

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 13 January, Ad id: 189989          150 visits