Wireless Alarm System

3500 R

Wireless Alarm System

Waarsku jou voor die inbreker in jou huis is. Hierdie ALARM sal jou betyds waarsku.met Siren..SMS..STEM
..................R3500.00....................
Skakel Sias 0824148246.
6 Maande waarborg Weather proof.....GEEN MAANDELIKE KOSTE

Youtube video link......Owl Alert Wireless Alarm System.

Dit is geskik vir plaas en stadswonings.
Dis uiters betroubaar en kan met elektrisiteit asook 12 volt battery funksioneer.
Bestaan uit 4, 6 of 12 sensors wat met n magneet of bracket vasklou en enige plek om jou huis geplaas kan word bv jou motordeur, geut of enige strategies plek. Die ogies is weer bestand. (Water bestand)

Die ogies vang ongeveer 10-12meter ver op en werk met 9 volt battery wat tot 5 maande lank funksioneer.
Dis geskik vir onmiddellike beskerming naby jou huis.

Die basis stel werk met 12 volt battery wat gekoppel is aan 220v krag. As dit loadshedding is hou die battery 5-7 dae.

Die verrassings element le daarin dat jy die alarm-ogies elke dag na n ander plek kan skuif...daar is geen drade nie want dit is n koordlose stelsel.
Indien die alarm geaktiveer word, word jy deur n stem waarskuwing of Sirene gewaarsku deur n ontvanger (receiver) wat by jou bed staan. Die stelsel funksioneer ook met n sim kaart wat jou n sms stuur as dit geaktiveer word. Die stelsel is kompak en pas in n tas 40cm x 30cm.

Die stelsel kan aangewend word as jy kamp of hengel dis n 12 volt sisteem totaal koordloos en draagbaar in sy eie tas.

Jy kan ekstra ogies en deurkontakte bestel teen R150 per item en die stelsel uitbrei.
Die Stasie het 6 zones en kan meer as een sensor akkommodeer.

Ons versprei landwyd vanaf Brakpan waar ons Hoofkantoor gesetel is.

Hierdie stelsel is volgens wetgewing ICASA goedgekeur.

6 maande waarborg.

Kontak Sias by 082 414 8246
4 ogie-alarm R3500.00
6 ogie-alarm R3800.00
12 ogie-alarm R4800.00

Courier fooie uitgesluit.

Kontak vir bestelling Sias de Kock 082 414 8246

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 12 March, Ad id: 19234          117 visits