Werkswinkel of stoorplek of kantoor - Pretoria Tuine

6000 R

85 Vierkante meter gebou wat gebruik kan word as werkswinkel, kantoor of stoorplek met 'n 96 vierkante meter privaat tuin waarin 'n swembad is. Die gebou deel 'n ingang met 1 woonstel. Rioolpunt is in gebou en huurder kan ablubsie geriewe oprig indien benodig. Huurgeld is R6000 per maand(onderhandelbaar) en deposito van R6000 word ook verlang tesame met 1ste maand se huurgeld. (Pretoria Tuine) Skakel my indien

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 6 years ago and expires on 27 September, Ad id: 231012          135 visits