Wegbreek Naweek By MagaliesPark

2000 R

Lieflike chalet ten volle toegerus vir 4 Persone vir die naweek van 2017-08-25 tot 2017-08-28 , by die pragtige Magalies park naby Hartbeespoort, baie om te sien en doen in en om Hartbeespoort, Lekker wegbreek vanaf die stad. R2000 kontant vir die naweek, moet Maandag oggend 10 uur eers.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 6 years ago and expires on 1 October, Ad id: 231390          178 visits