Ek wil graag ons Volvo verkoop.
Volvo S60 2.0T, handrat, 2004 model, 195 000km op klok. My vrou is die 2de eienaar. Bande feitlik splinternuut. Ongeluk-vry en volle diensrekord. Leersitplekke, ens.
Fantastiese familiekar en betroubaar.
Herverkoopwaarde is R53 000
Prys: R49000
Enige na-vrae: 0829223898