Verlore Hond

My hond Ounooi het Donderdag aand 26/10/2015 in Peerboom Straat in Montana verlore geraak. Sal julle groot asseblief vir my kan laat weet indien enige iemand haar dalk sien of optel langs die pad?

Haar beskrywing is soos volg:
Staffie x Jack Russel Tefie
Gesteriliseer
Kort Hare
Lang Stert
Floppy Bruin Ore
Kort Bene
Wit met Bruin Kolle
Pienk Sirkel om Regter

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 8 years ago and expires on 29 February, Ad id: 3133          269 visits