Vakansie Week Beskikbaar 31 Maart tot 7 April 2017 MANZI MONATE

4500 R

Luukse chalet volledig toegerus ,slaapplek vir 6 mense by Manzi Monate vakansie - oord by Roodeplaat Dam te Pretoria. Alle geriewe beskikbaar , volwassenes sowel as vir kinders bring visstokke saam en ietsie onder die prop en kom ontspan die week by die oord. Bespreek vroegtydig min tyd oor .
Dankie,
BOSSIE
cell 0825561888 e-mail bosmanj@vodamail.co

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 7 years ago and expires on 15 April, Ad id: 209949          146 visits