Vakansie akkommodasie - MargateManaba

350 R

Margate/Manaba:Ten volle toegeruste en netjiese 6-bed vakansie woonstel te huur, met pragtige see-uitsig (brander en diepsee), toesluit motorhuis. 200m vanaf strand.Swembad en wassery op die veilige sekuriteitsomheinde perseel. Baie billike tariewe vanaf R 350/nag buite seisoen tot R 1300/nag spitsseisoen. Beskikbaar vir 'n deel van Jul 2017 skoolvakansie. Skakel Tienie by 083 297 1784 of Trienie by 012 8421090 k/u of 083 412 9759 of trienie.botes@sanofi

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 6 years ago and expires on 19 August, Ad id: 226847          148 visits