Vakansie akkommodasie in Manaba beach (Margate)

350 R

Spesiale aanbod:Margate/Manaba:Ten volle toegeruste en netjiese 6-bed vakansie woonstel te huur, met pragtige see-uitsig (brander en diepsee), toesluit motorhuis. 200m vanaf strand.Swembad en wassery op die veilige sekuriteitsomheinde perseel. Baie billike tariewe vanaf R 350/nag buite seisoen tot R 1300/nag spitsseisoen. Spesiale aanbod vir periode 12 -20 Des 2016 en 2 – 15 Jan 2017:betaal slegs R1200/nag-besparing van R100/nag. Skakel Tienie by 083 297 1784 of Trienie by 012 8421090 k/u of 083 412 9759 of trienie.botes@sanofi

Location: Gauteng - Centurion
Added on 7 years ago and expires on 31 January, Ad id: 194924          92 visits