Uvongo Chalets

650 R

Uvongo Chalets (slaap 8) Grond vloer.
DIERE VRIENDELIK

6 Junie - 15 Junie 2017
R650 per nag vir die eenheid.

19 Junie - 27 Junie 2017
R650 per nag vir die eenheid.

23 Julie - 1 Augustus 2017
R650 per nag vir die eenheid.

15 Augustus - 11 September 2017
R650 per nag vir die eenheid.

Selfsorg Vakansie Akkommodasie in Uvongo beskikbaar.
Drie slaapkamers (slaap 8 mense), 2 badkamers (bad & stort), selfsorg eenheid, is geleë in 'n gesogde area op die grondvloer in Lilliecrona Laan, met 'n 180 ° see uitsig.

Binne seisoen R850 per nag vir die eenheid.
Buite seisoen R650 per nag vir die eenheid.
Desember het ander pryse.

Epos my met datums waarin julle belangstel en ek sal al die inligting terug stuur.

uvongo6@gmail.com
0733120008


Location: Gauteng - Midrand
Added on 6 years ago and expires on 21 July, Ad id: 223636          139 visits