Twee slaapkamer huis te huur

Kameeldrift wes (10km van Hartebeespoortdam)Twee slaapkamer huis te huur op eie erf vanaf 1 Junie. Diere welkom in ons rustige gebied. 2km van laerskool. Huur is R3 600 per maand elektrisiteit uitgesluit.Kontak Frans by 072 634

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 5 January, Ad id: 187406          132 visits