Tommee Tippee Borspomp.

500 R

Tommee Tippee Borspomp. hy is net n Paar keer gbruik toe my dogtertjie nog pasgebore was. My dogtertjie is nou 2jaar oud. Alles is daar, ek gee 2 Tommee Tippee botteltjies by. Nog in goeie kondisie, het getoets hy werk, hy is elektries en vat batterye, ekstra filtertjie is daar. R 500
Ek is tussen Bronkhorstspruit en Bapsfontein geleë.
Jy Kan my whatsapp of kontak :

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 7 years ago and expires on 28 June, Ad id: 220698          123 visits