TEEN-MISDAAD GSM KAMERA

1300 R

PRYS R1300 ELK, KOERIERS EKSTRA!!! TEEN-MISDAAD GSM KAMERA MET ALARM SMS / FOTO/ en of telefoon oproep na tot 3 selfone!!
Die 1ste 10 kliente wat bestel kwalifiseer vir R100 afslag op elk kamera.
Sal dit nie wonderlik wees om te weet wanneer daar onwettige beweging buite mens se huis, by voertuie, buitegeboue of die heining en hekke is, en jy kan nog boonop sien presies wat daar aangaan nie? Dit kan mens die nodige waarskuwing en ook die tyd gee om te kan optree teen onwelkome “besoekers”. Die ideale vroeë waarskuwing stelsel om lewens en eiendom te help beskerm? Ons stel bekend die teen-misdaad kamera/alarm kombinasie wat hierdie taak kan verrig. Kan gebruik word in perdestalle, melkstal, waterpompe, selfs spilpunte en ook by veekrale.
Kontak my per epos alidapotgieter0@gmail.com of skakel 0716573893 (vanaf 8h00 tot 17h00) vir bestellings of info.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 4 March, Ad id: 201899          99 visits