TE KOOP - MONTANA Naby Kollonade

TE KOOP - MONTANA Naby Kollonade.
Diere vriendelik.

Voltitel Meenthuis Conqueror Estate Veda Straat 12. Montana Park.

Trellidor sekuriteit en Lugreëlaar.

Baie Netjiese huis 3 Slaapkamer,
2 Badkamer. Groot oopplan Leefarea.

Aparte opwas met ekstra kaste waar Wasmasjien en Tuimeldroeër ingepas word, dubbel motorhuis.

Afdak agter deurry motorhuis. Afdak voor Agterdeur. Buitebraai. Plaveisel en speelarea vir kinders.

Vir afspraak om te besigtig: JURINA 0825710807

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 28 December, Ad id: 185152          67 visits