Te Koop - Inloop Kluis deur

7500 R

Te Koop - Inloop Kluis deur

Vervang jou stoorkamer of buiekamer deur. Beskerm jou vooraad of waardevolle duur toerusting. 850x1940x6mm, dit was ATM deure, volledig in n raam met nuwe slotte, sleutels en handvatsels. DIY installasie.
R 7 500 elk, ek kan aflewer in Jhb, pta, vaal, noordwes, vrystaat.

SAPS aanvaar die deure as inloop kluise, die banke gebruik dit, jy kan ook ! Teen n fraksie van die prys !
Bel/whatsapp Jaco 0828402028

Location: Gauteng - Midrand
Added on 7 years ago and expires on 11 October, Ad id: 159072          1893 visits