TE KOOP - BESIGHEIDS PERSEEL IN CAPITAL PARK

1350000 R

Besigheids perseel en woning in een, goed geleà « in Capital Park, naby winkels en besighede, die eiendom bestaan uit 'n voorste en agterste gedeelte, voor is die ontvangs, stoor en kantoor areas en agter is dan die wooneenheid wat bestaan uit 2 slaapkamers, badkamer, kombuis, sitkamer, enkel motorhuis en klein.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 1 March, Ad id: 5204          129 visits