Te Koop

0 R

'n Prag Wildsplaas Te Koop. Onsooed 500. (Bronkhorstspruit gebied). +- 90 Hektaar. Baie goed instandgehoude wildsomheining reg rondom die plaas. 3 x Kliphuise en 3 x Chalets met bomas by elke huis en 'n lapa by die hoof huis. 1.3 Km Rivier front (Wilgerivier). Toesluit motorhuis en ronde stoor. Boskamp. Polaris Ranger Voertuig. Klein Trekker en sleepwa. 2 x Fire Firefighters. Alle meubels in die huise ingesluit. 2 x Boorgate en betroubare werkers ingesluit. Roerende eiendom ingesluit. 35 Rooibokke, 14 Blouwildebeeste, 6 Kudu's, 10 Blesbokke, 6 Waterbokke, 3 Zebra's. Die Rivierhuis slaap 15 en het ook 'n badkamer met stort ekstra, buite op die stoep. Die berghuis het 'n netjiese Wendy, slaap 2 en het 'n badkamer. Dit het 'n asemrowende uitkyk oor die vallei. Die Chalets het elkeen hulle eie toilet en wasbak. Buite hoofhuis is daar 'n ekastra badkamer met toilet, wasbak en stort. Alles ingesluit vir 'n winskoop van R5 Miljoen. Skakel Jan

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 8 years ago and expires on 12 March, Ad id: 19685          81 visits