TE HUUR ,Groot 3-slaapkamerhuis

6500 R

Groot 3-slaapkamerhuis,met ingeboude kaste, 2 badkamers (1 “ensuite”), sitkamer loop uit na geheime tuintjie en so ook die 2de glas skuifdeur na braaiarea, groot oop plan kombuis-eetkamer met eikehout kaste, aparte waskamer ,heerlike stoep braai area met veiligheidshekke en groot motor-afdak te huur op klein hoewe aan die Suikerbosrand rivier, slegs 6km vanaf 4-ways (Landrover-garage) Vereeniging. Huur sluit tuindienste in en toegang na die rivier.
Huur: R6500.00
Deposito: R6500.00 plus R1000.00 deposito vir elektrisiteit.
Elektrisiteit verbruik word bereken volgens voorafbetaalde tariewe.

Kontak Mev.Z.Hugo
0726006069.
.

Location: Gauteng - Vereeniging
Added on 8 years ago and expires on 1 March, Ad id: 4897          92 visits