Swembad quotAccessoriesquot

750 R

Ek het 'n Voyager Creepy met 8 x pype wat net vir 2 x weke gewerk het (voor ons besef het die swembad lek) asook 'n swembad borsel, skep net, thermo meter en water "testing kit" wat ek wil verkoop. Alles nog in baie goeie werkende kondisie. Die testing kit is nog splinter nuut - glad nie gebruik nie. Sal aflewer ook as dit in of naby Highveld Centurion is waar ek werk.
Alles vir

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 7 years ago and expires on 4 April, Ad id: 207924          152 visits