Studente kar se Hyundai i10 te koop!
Blou Hyundai i10 1.2 GLS - 2009 model met 109 000 km's op die klok. Kar is onlangs gediens (met n volle diens rekord) en het spaarwiel.
Kar is in uitstekende kondisie en meganies reg. Papiere is op datum.
Prys: R90 000 onderhandelbaar vir net die PERFEKTE klein karretjie!