Studente-eenheid te huur naby Tuks

5350 R

Hierdie eenheid is in 'n gevestigde kompleks binne loop-afstand van die Universiteit van Pretoria. Daar is uitstekende sekuriteit by die kompleks: 24 uur wagte, CCTV kamera's en streng toegangsbeheer. Die woonstel bestaan uit 'n groot slaap/woonkamer, kombuisie, baie ingeboude kaste en rakke asook sy eie badkamer. Die badkamer het 'n bad wat ook as 'n stort kan dien. Dit is ideaal vir 'n student wat in 'n veilige omgewing baie naby aan kampus die studentelewe van Tukkies wil geniet. Wifi is ingesluit by die huur. Die woonstel is onmiddelik beskikbaar, R5 350 deposito asseblief. Eienaars kan gekontak word per WhatsApp en e.

Location: Gauteng - Midrand
Added on 7 years ago and expires on 7 March, Ad id: 202381          130 visits