Stoorplek of werkswinkel

3000 R

86 vierkante meter gebou om te gebruik as stoorplek of werkswinkel. Slegs rioolpunt, huurder moet self ablusie geriewe oprig indien benodig. Elektrisiteit is addisioneel. R3000 per maand huur plus deposito van R3000 word benodig . Deel ingang met 'n huis (Pretoria Tuine) Skakel my indien belangstel Tel

Location: Gauteng - Moot
Added on 6 years ago and expires on 24 October, Ad id: 232780          140 visits