St Michaels Suidkus KZN

400 R

2 slaapkamer woonstel met 2 badkamers en groot leefvertrek en toesluit garage.
Pragtige see uitsig op die swemstrand. Mooiste swemstrandjie aan die hele Suidkus. Klein maar intiem.
Uiters sentraal gelee. 8 km van Margate, maar sonder die gedrang.
2 km van Shelly Beach Mall met flieks, restaurante en vele meer.
R400 buite seisoen.. Ook berskikbaar Oktober vakansie @ R450 per dag.
Skakel: 0794 77 33

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 6 years ago and expires on 9 October, Ad id: 232122          160 visits