St ,Michaels Suidkus

400 R

St Michaels vakansiewoonstel
2 slaapkamers, 2 badkamers, groot leefvertrek, toesluit motorhuis.
Pragtige see uitsig.
Baie veiligheid.
Lieflike swemstrand - lekkerste aan die Suidkus van Natal
Naby alle geriewe - Shelley Beach Mall met flieks en restaurante.
8 km van Margate, maar sonder die gedrang.
Grondvloer eenheid, veilig vir kinders en heerlik vir pensioenarisse.
Baie veilgheid.
R400 per dag buite seisoen.
Skakel: 0794 77 33

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 6 years ago and expires on 31 October, Ad id: 233095          181 visits