Sprite splash karavaan

95000 R

Sprite Splash karavaan 2004 met voltent en Rally tent wat voor en sy kante het soos n voltent. Groot "splash" seil wat hele karavaan kan toe maak. Aircon, eiland bed en dubbel bed - buite kombuis en baie meer. RWC (alles is in baie goeie toestand). Prys.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 9 May, Ad id: 214114          191 visits