Spog eiendom in Sinoville

1580000 R

Spog eiendom in Sinoville! Die fotos spreek boekdele. MODERN en ideaal vir die 'entertainer'. 3 slaap 2 bad en dubbel garage. Baie spasie met afdakke vir parkering. Stunning kombuis met ruimte. Jacuzi in privaat kamer. Spog ingeboude kroeg. Groot kuier lapa.
R1.58mil
Kontak nou 0723880705 of 076 301 5640

Location: Gauteng - Midrand
Added on 8 years ago and expires on 12 March, Ad id: 19535          119 visits