Sony Experia Z3

3500 R

Sony Experia Z3 Black te koop, het screen protector op gehaad die hele tyd en in n cover gewees. Vra R3500 vir die foon of naaste aanbod, die foon werk nog 100%, moet self kom afhaal in waverley pretoria,

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 2 April, Ad id: 38377          80 visits