SONY docking station

1300 R

Te koop...R1300 ...o/h ... super cool SONY docking station super easy to use...kan ipod charge en of iphone...die cover kan afhaal en die 'skin' kan vervang word, die 'speakers' draai los dan kan n skin opsit waarvan jy hou...(ipod nie ingesluit nie)... het remote en is in 100% werkende kondisie en die sound is amazing regtig n nice 'boombox' om te he...rede hoekom ek verkoop ekt 'ge-upgrade'! 0729206536

Location: Gauteng - Midrand
Added on 7 years ago and expires on 2 June, Ad id: 217530          132 visits