Sizes 8 amp6

150 R

Ek het hierdie 3 rokke te koop. Kleur verskil bietjie op foto. Hulle is 2de hands en het lank in n sak gele. Ek soek graag R150 elk. Die 2 rokke is size 8 en die 2stuk rok is size 6. Die 2stuk het n oop maagie. Kom haal self in pta Mayville. Vra asb vir nog fotos van nader met meer.

Location: Gauteng - Moot
Added on 6 years ago and expires on 13 August, Ad id: 226195          84 visits