Samsung Gear S te koop

1500 R

Samsung Gear S te koop vir R1500 of naaste kontant aanbod kan met enige Samsung fone connect maar slegs die Samsung Note en S reeks gaan al die funksies kan hê, rede van verkoop het die Gear S2 gekry. Werk 100% het die boksie met sy charger en boekie hy kan ook self n simcard vat en soos n foon op sy eie funksioneer.
Pretoria moot area
0726793388/0712017427

Location: Gauteng - Moot
Added on 6 years ago and expires on 26 June, Ad id: 220476          93 visits