Samsung Galaxy S5 te koop

Samsung Galaxy S5 te koop.

Die screen is gekraak (net die glas, nie die Lcd nie!!) Maar dit affekteer gladnie hoe die foon werk nie. Hy werk 100% en is nie nodig om die glas eers te vervang sodat hy werk nie.
Ek het kwotasie vir R450 gekry om die glas te vervang as dit regtig moes.

R1500 kontant kan hom vat.
Slegs die foon. Ek het nie meer die boks of charger nie.

Ek is in Centurion deur die dag, pta moot in die aand.
0845356091

Location: Gauteng - Centurion
Added on 7 years ago and expires on 19 November, Ad id: 173911          77 visits