Saamrygeleentheid op daaglikse basis

Ek benodig n saamrygeleentheid vanaf Pta Tuine na Pta Noord (naby Northpark) en terug op n daaglikse basis. Sal deel in brandstofkostes. Kantoorure is 8 tot 4:30 maar sal aanpassing kan maak wat vir beide partye gerieflik moontlik.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 18 February, Ad id: 198635          124 visits