Saamry geleentheid

Is dringend opsoek na 'n saamrygeleentheid vanaf Capital Pafk na Lynnwood (h/v Lynnwoodweg en Kings Hiway) van 8 tot half 5 ma-vr. Sal R1000 bydrae vir brandstof. Skakel Johan by 084 583

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 9 April, Ad id: 43067          138 visits