Saamry geleentheid

Is dringend opsoek na 'n saamry geleentheid vanaf Capital Park na
Lynnwood (h/v Lynnwoodweg en Kings Highway) Werk vanaf 8 tot 16:30 Ma - Vr. Sal R1000 bydrae vir brandstof. SKAKEL JOHAN BY 084 583

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 18 March, Ad id: 25916          118 visits