Ruim woonhuis te koop te Marble Hall

1800000 R

Ruim woonhuis te koop 6 slaapkamers 3 badkamers, oop plan kombuis n leefarea. swembad/lapa groot erf 30 palmbome gevestigde tuin.
boorgat met besproeiing meer inligting kan verskaf word net aan ernstige.

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 7 years ago and expires on 23 April, Ad id: 211468          112 visits