Ruim netjiese 1 slaapkamer, Rynfield Landbouhoewes, Benoni, 1501

3200 R

Netjiese ruim 1 slaapkamer, kombuis, badkamer met 'n stort. Eie erf met klein grasperk. Krag en water uitgesluit, wat omtrent R600/maand uitwerk. 'n Maand huur as deposito benodig, wat oor twee maande afbetaal kan word. Rynfield landbouhoewes, Benoni..

Location: Gauteng - Midrand
Added on 6 years ago and expires on 10 September, Ad id: 229267          125 visits