Ruim huis te huur Kameeldrift Oos

16900 R

Gelee naby die Roodeplaat Spar. Die huis het ruim leefvertrekke met ooplan kombuis en waskamer. Loft bo gedeelte van leefvertrek met balkon. Baie mooi houtwerk in vertrekke. Water in gesluit en krag per.

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 6 years ago and expires on 7 November, Ad id: 233527          146 visits