Is jy bo 45 jaar en ontvang 'n sassa pensioen opsoek na plekkie wat gemeubileer is ... bestaande uit bed, hangkas, koskas en yskas. Inruil vir huiswerkies. 0829240606 of ( 011 ) 362 - 1249
R2500.00PMStrubenvale Springs. Netjiese gemeubileerde plekkie te huur vir enkel sober persoon bo 40 jaar. Bestaande uit bed, hangkas, koskas, yskas en tv R2500.00 plus.