RENETTE SCHOEMAN LAASTE KANS

650000 R

Die prag plek tussen die berg in die bosveld in my vorige atvertensie het ek gese dit n natuur liefheber se plekkie 22 hektaar groot half uur van Pta en 20 mints v Cullinan af op die Marblehall pad ver by Roodeplaat dam verby op Jakkalsdans net na Dewagensdrift Winkels oor die Elands rivier en dan verby n geel bord waar op staan Charlie Victor +- 4 ,6 kiols op grondpad word twee keer n maan geskraap 25 jaar oue huis boere styl groot 64 meter lank 6 slp k 2 groot kombuise eetkamer 2 en n halwe badkamer baie groot sitkamer plek wa bar staan en plek v snoekertafel lang gang met ope gastekamer grootmotorhuis aan huis v 3 motors groot geboude hoender hok amper kla gebou melkstal kort dak n rondawel twee boorgate een toe gerus gee +- 16 liter water of meer hier baie soorte voels kudus bosbokke rooi en gruis duikers drie soorte jakkalse baie willi vrugte en 21 avokado bomme in blom en hul , hul eerst reens gehad en als is groen kom maak n aanbod by ons nie meer lank dan word die plek aan die hoogste bod toegestaan ek kan se die bod tot dus ver staan al tussen R 560 000 en R 600 000 dus maak n plan die is waarde v die geld ek RENETTE SCHOEMAN V REBOUND LEGAL FORENSIC SERVICES my no 0834547242 763 FRATES WEG RIETFONTEIN 0184 na vra oor die bosveld prag IAN SNYDERS

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 8 years ago and expires on 5 March, Ad id: 11966          164 visits