werkende toestand. Novmeber maand is alles oor gedoen ( shocks, fan belt, cam belt, tensioner, brieke, bande is n jaar terug nuut opgesit, coils al 4 vervang) ek ry tans met die kar. Die aicon pomp moet vervang word. Groen van kleur, 1.6. kar is op die pad, nuwe lisensie is eers oktober maand betaalbaar