REGTE LIGGING VIR ENIGE BESIGHEID

Groot workshop te huur met die regte ligging,naby hoof paaie en snelwee.Kan enige besigheid daar uit bedryf,groot ontwikkelinge ook besig om plaas te vind,so die voete gaan genoeg wees. Moet nie uit mis op die goeie aanbod nie. Kontak gerus Koos du Plessis

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 8 years ago and expires on 1 March, Ad id: 6162          113 visits