Pragtige simpleks te huur

5200 R

In 'n netjiese kompleks in Rietfontein, naby skole, winkels en die Moot Algemeen Hospitaal, maar in 'n rustige straat. 3 Slaapkamers, 2 Badkamers (een en-suite) en 'n privaat tuintjie. Klein hondjies word toegelaat. Beskikbaar 1 Augustus.

Location: Gauteng - Moot
Added on 6 years ago and expires on 2 September, Ad id: 228346          212 visits