Pragtige GROOT 3 slaapkamer Montana Renaissance aftree oord Kolonnade 3 Bedroom retirement village

1860000 R

Hierdie is 'n baie groot 3 slaapkamer eenheid by Montana Renaissance Aftree Oord, Pretoria (Noord-Oos), 5min vanaf Kolonnade inkopies sentrum. Dubbel motorhuis (waarvan 1 motorhuis omskep is in 'n vertrek) met dubbel motorafdak, toegeboude waskamer met wasgoedwerf afdak, 3 kamers (waarvan 1 omskep is in 'n eetkamer), houtvloere & teels in die kombuis, 2 badkamers, stoep wat omtrent dubbel verleng is met helfte wat toegemaak is. Ideaal vir iemand wat wil aftree en hul meubels & spasie wil behou ! 24hr Sekuriteit !
R 1 860 000
Kontak vir Anne-Marie by 083 263

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 19 April, Ad id: 210736          216 visits