Plot te huur

14000 R

4bedr, 3 badk, 2 kombuise, studeerkamer/naaldwerkkamer, loft, opwas. 5000sqm stand met groot buitegebou. Groot buitegebou. Wendy met buite toilet. Veilige area. NIE op Moloto pad. 7km van Kollonade & 1 km van China Mall. As jy spasie soek maar nie ver van alles wil wees... Ideaal vir iemand met tieners of ouers wat saam hul bly (1 kamer, badk en kombuis is apart van).

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 7 years ago and expires on 25 April, Ad id: 211825          125 visits