Plaas te huur.

10000 R

30ha Plaas te huur. 15km van Bronkhorstspruit en 25 km van Silverlakes.Krale vir bokke of skape.Kampe vir aangeplante weidings. Plaas verdeel in vier kampe, elk met water. Twee groot store. Een kan as Hanger vir ligte vliegtuig gebruik word aanloopbaan op plaas. Ideaal vir perdeplaas. Drie fase krag, Drie.

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 8 years ago and expires on 16 April, Ad id: 47907          355 visits