PARKHOMES

120000 R

Indien U sou belangstel om Mobiele Huise aan te skaf: Hierdie huise het 2 airconditioners in wat 6 maande oud is en die afdak is ingesluit! Die afmates is 18.5m x 3.5m. en jy sal op die fotos sien hierdie eenhede is nog spotless. Dit is 'n 3 slaapkamer,badkamer,kombuis,eet en sitkamer wat as wooneenhede of werks- eenhede gebruik kan word. Aflewering is R18 per km vanaf Charletonville) of eenhede kan self afgehaal word met Lowbed as koper dit vir goedkoper kan reel. Ek dink maar aan almal wat ek dink moontlik kan belangstel in so winskopie. Die eenhede is R120 000 en daar is nog 3.

Location: Gauteng - Centurion
Added on 8 years ago and expires on 4 March, Ad id: 11331          123 visits