Oulike plaashuis te huur, Buite Bronkhorstspruit

4000 R

Veilige omgewing.
Huis is langs twee ander wonings.
Nie aleen staande.
Net 12Km van Bronkhorstspruit op die Groblersdal pad uit.
Vir 'n rustige plaas omgewing.
So min of meer 60Km van Pretoria.
R4000 per maand, water ingesluit. Pre paid krag.

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 8 years ago and expires on 10 March, Ad id: 17330          661 visits